Media And News

Die rol wat Savca in die finansiële industrie speel | Moneyweb

Tanya van Lill, uitvoerende hoof van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Waagkapitaal en Private Ekwiteit (Savca),  gesels oor haar akademiese loopbaan en die rol van alternatiewe beleggings.

LUISTER (LISTEN)